top of page
KONTAK ONS
ADRES
KONTAKBESONDERHEDE
TEDDY FERREIRAWEG
PATENSIE
OOS-KAAP
+27 42 283 0246
KANTOORURE
WEEKSDAE
7:00 am – 3:00 pm
NAWEKE
GESLUIT
Volg ons gerus op Sosiale Media
Word deel van die
MySchool Program
Om aan te sluit by die MySchool program is gratis.
Elke keer as u die kaart gebruik, word daar 'n donasie gemaak aan 'n instansie van u keuse.
Laerskool Gamtoosvallei is een van 7500 skole wat finansiëel baat by hierdie program.
Volg gerus HIERDIE skakel om te registreer, of volg enige van hierdie aanwysings:
SMS "Sign up" na 31231 en hulle skakel u terug.
SMS is gratis.
Skakel 0860 100 445 vir hulp met registrasie.
bottom of page